TopStories

Afrika gaan baie dividende lewer

7 ure gelede | Ekonomie

Jo-Maré Duddy - Moenie Afrika op sy baadjie van veral die verlede takseer nie – die vasteland se storie is besig om te verander en gaan as 'n suksesverhaal ontvou.In 'n neutedop is dit die...

Geen kadawers

7 ure gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht - Sowat 300 mediese studente verbonde aan die Universiteit van Namibië (Unam) se mediese skool (SOM) sal jaarliks daaronder ly indien liggame vir disseksies nie beskikbaar is nie. Tans verskaf die Universiteit van...

'n Kwessie van tyd

7 ure gelede | Plaaslik

Estelle de Bruyn - Die minister van binnelandse sake, me. Pendukeni Iivula-Ithana, het Namibiërs op 16 Februarie aan 'n lyntjie gehou oor of die verskil van 'n uur tussen winter- en somertyd gaan bly of...

Angola roof glo Nam se vis

7 ure gelede | Visserye

Des Erasmus - Angola word van roofvangste op veral Namibië se marsbankerbron beskuldig. Die Angolese bote steek glo snags die noordgrens van die Namibiese seegebied oor en verdwyn glo soggens met hul vragte gesteelde Namibiese...

Getuies sal beskerm word

7 ure gelede | Ministeries

Estelle de Bruyn - Met die voorkoms van terrorisme op 'n ongeëwenaarde skaal wêreldwyd is dit elke staat se taak om sy burgers te beskerm. Só het die minister van justisie, dr. Albert Kawana, gesê...