TopStories

NBC: Staking gekraak

4 ure gelede | Plaaslik

Die leier van Napwu, mnr. Peter Nevonga, het stakers by die nasionale uitsaaier vanmiddag aangeraai om terug te keer werk toe.Van die stakers het vanaand gesê hulle gaan wegbly tot daar uitsluitsel is in die...

Nege sterftes, 261 nuwe gevalle

8 ure gelede | Gesondheid

Die Covid-19-verwante sterftes vir Namibië styg met nege - vyf in Windhoek, twee in Rehoboth en een elk in onderskeidelik Grootfontein en Tsandi - tot 774. Vandag is 261 nuwe gevalle aangemeld waarvan 26 leerlinge,...

Namibiërs mag nie reis met 'verlore paspoorte'

14 ure gelede | Regering

Namibiërs mag nie 'n paspoort gebruik wat hulle as verlore aangemeld en weer gevind het nie. Volgens die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, moet dié paspoorte by die ministerie ingehandig word.Dié paspoorte...

ReconAfrica het beleggers glo mislei

1 dag gelede | Omgewing

Ronelle Rademeyer – Die Kanadese olie- en gasmaatskappy Reconnaissance Energy (ReconAfrica) het nog nie amptelik gereageer op ’n verslag aan ’n Amerikaanse waghondliggaam dat hy na bewering beleggers oor sy eksplorasiewerk in die Kavango mislei...

Meer as ’n miljard nodig vir Covid

1 dag gelede | Regering

Jo-Maré Duddy – Namibië se ontplooiing van sy Covid-19-entstofveldtog gaan minstens N$1,6 miljard in totaal kos, waarvan sowat N$522 miljoen nodig is om ’n beraamde 1,56 miljoen mense te immuniseer.Volledige syfers is vervat in die...