Mediese voorrade agter slot en grendel
Gesondheidsdirekteur glo nie bewus van situasie
Beamptes by die stoor beweer die direkteur is voortdurend afwesig en ongelig oor water en krag wat by landelike gesondheidsgeriewe onder haar bestuur afgesny is.
Mediese voorraad bestem vir pasiënte in die Ncamagoro-kiesafdeling in Kavango-Wes is deur die verhuurder toegesluit aangesien die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie