Soveel wild in Gondwana Canyon Park
Algehele gesondheid van ekostelsel bepaal
Gewapen met kaarte en knipborde het sowat 60 natuurliefhebbers, insluitend gaste, Gondwana-personeel en bewaringsvennote - deelgeneem aan die 23ste Visrivier-canyon Wildlewe-opname. Teen die asemrowende agtergrond van die canyon het die deelnemers in die vroeë oggendure waardevolle data ingesamel oor die park se wildlewe.
Die wildlewe-sensus wat ‘n gebied van sowat 116 000 hektaar dek, dien ‘n baie groter doel as bloot die tel van wildsbokke en zebras. Volgens Gondwana is dit ‘n belangrike hul
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie