Borobudur-tempel ''n belewenis'
Namibia Media Academy (NMA) se Precious Nghitaunapo het op uitnodiging van die Indonesiese ambassade in Namibië na die land van duisende eilande gereis. 'n Hoogtepunt was haar besoek aan een van die kulturele erfenisterreine, die Borobudur-tempel op die eiland Java. Dit is die wêreld se grootste Boeddhistiese tempel en gebou in die negende eeu. Foto Precious Nghitaunapo
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie