Padkospenarie vir verwysingspasiënte

Nutrifoods: Bespreek saak met gesondheidsministerie
Pasiënte word elke Maandag van Oshakati na Windhoek vir mediese sorg gebring en reis dan elke Woensdag terug na die Noorde.
Nikanor Nangolo
Verskeie pasiënte wat van die Windhoek Sentrale Hospitaal na Oshakati vervoer is, het beweer hulle het slegs twee eiers, ’n klein bottel sap, ’n klein bottel water, drie snye
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer