NTB verwerp bewerings oor buitensporige reiskostes

‘Kom streng finansiële beheermaatreëls na’
Die goedgekeurde reisbegroting vir die NTB-raad vir die 2025-'26-boekjaar is N$2,3 miljoen en nie N$4 miljoen soos beweer is nie, volgens NTB se woordvoerder.
Ellanie Smit
Die Namibiese Toerismeraad (NTB) het bevestig dat die uitgawes wat verband hou met sy raadsaktiwiteite vanaf 1 April verlede jaar tot op hede sowat N$2,6 miljoen beloop.NTB se woor
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer