Stuur malariatablette terug, sê ministerie

Voor Vrydag 20 Junie
Kommer neem egter nou toe dat die dringendheid om malariamedikasie aan te koop moontlik tot die verspreiding – én die moontlike uitdeling – van die ongeregistreerde medisyne aan pasiënte gelei het.
Elizabeth Kheibes
Ten spyte van die feit dat die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste aanvanklik beweer het dat ’n besending ongeregistreerde malariamedikasie uit Indië ten volle gek
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer