Passasierskepe gooi anker in Lüderitz-hawe
Bevorder toerismebedryf
Vier passasierskepe het reeds by die hawe vasgemeer met 'n vyfde, die MS Amadea, wat geskeduleer is om op 10 April te arriveer.
Die hawe van Lüderitz beleef ’n besige April wat die besoek van passasierskepe betref. Vier passasierskepe het reeds anker in die hawe gegooi met ’n vyfde, die MS Amadea, wat
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie