PUC is nuutste politieke party

Ontvang registrasiesertifikaat van ECN
Namibië het tans 24 amptelike politieke partye en 18 geregistreerde politieke organisasies of verenigings.
Augetto Graig
Die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) het die politieke party People Unite for Change (PUC) Woensdag amptelik geregistreer. Die uitvoerende hoof van die ECN, Peter Shaama, he
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer