Kuns en vermaak

Wie is benoem?

February 07, 2026
Vanjaar se Namibiese teater- en rolprentoekennings (NTFA) skop Woensdag (11 Februarie) amptelik af wanneer die name van dié wat vir 'n toekenning benoem is, bekend gemaak word. Die aankondiging sal regstreeks om 11:00 van die toekennings...
Klicken Sie hier, um weiterzulesen