Om ’n wêreld en karakters met hout of papier te skep

’n Notaboek vol idees wat wag om op die skerm te verskyn
Sy is ’n kind van Khorixas in wie se are stories bruis en wat met haar kort-raam-animasieprojekte die wêreld ver anderkant Damaraland se mopaniebome en ‘torraklippe’ verower.
Henriette Lamprecht
Dit sou ’n gedig van Boerneef wees wat haar lewensreis vorentoe sou bepaal met iets wat eintlik nooit deel van haar toekomsplanne was nie. Maar toe is Erentia Bedeker se kor
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer