Photo Caption
Photo Caption

'n Ontdekking van materiaal

Henriette Lamprecht

Die solo-uitstalling van gemengde werke deur Fillipus Sheehama – An Assemblage of Eentsi & Related Holders – het onlangs by die Namibiese Kunsvereniging in Windhoek geopen. Die uitstalling wat tot Vrydag 6 November duur, is ’n verkenning van materiaal, tradisionele tegniek en kontemporêre artistieke uitdrukking deur middel van ’n samestelling van Eentsi-doppe en verwante vorme.

Kommentaar

Republikein 2026-10-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer