Rep Digit

Verdere verduideliking van die 4-syferkode

Kom so verby die betaalmuur

  • Indien jy reeds 'n opbetaalde intekenaar van Republikein is, sal jy nie die volgende skerm sien nie (mits jy aangemeld is).
  • Stap 1 is om in te teken met 'n my.na-profiel (verpligtend vir almal)
  • Stap 2: Sleutel die 4-syferkode in vandag se koerant in. As dit reeds ná 11:59 vm is, hoef jy net in te teken. Die artikels sal nou oop wees vir almal.
  • Voor 12:00 vm gaan jy of 'n 4-syferkode benodig of 'n intekenaar moet wees om artikels aanlyn te lees.

Die 4-syferkode verskyn in die koerant se "Praat saam"-afdeling; op die SMS-bladsy, regs bo langs die spotprent.

4-syferkode
4-syferkode

Wanneer jy die webwerf oopmaak en die flitsvenster hieronder maak oop, vul die 4-syferkode in.