‘Klipmoordenaar’ getuig

Beskuldigde onder kruisondervraging
Die staat voer aan dat Jeremia Nowaseb die oorledene met opset vermoor het, hoewel hy beweer hy het nie die bedoeling gehad om haar dood te maak nie.
Kristien Kruger
“Sy het my aangerand en toe het ek haar ook aangerand.”So het die moordbeskuldigde, Jeremia Erwin Nowaseb, gister (Donderdag) in die hoërhof in Windhoek tydens kruisondervragi
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer