‘Ek wou haar nie doodmaak’

Klipmoord-verhoor
Die moordbeskuldigde het Woensdag vir die eerste keer die getuienisbank ingeneem en sy weergawe van gebeure gegee.
Kristien Kruger
“Sy het ’n klip opgetel en my daarmee begin slaan. Sy wou nie ophou nie. Ek het die klip by haar gevat en haar twee keer agter die kop geslaan.”So het die moordbeskuldigde, J
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer