Wetenskaplikes ontdek eerste organel wat stikstof inasem
Vierde keer in 3,7 miljard jaar
Wetenskaplikes het 'n organel ontdek wat stikstof kan inasem en benut – iets wat gewoonlik net deur bakterieë gedoen kan word. Hierdie vonds help wetenskaplikes om te verstaan hoe mense energie kan vervaardig en plante koolstofdioksied kan inasem.
Wetenskaplikes glo hulle het vroeër vanjaar vasgestel hoe bakterieë die eerste organel geword het wat suurstof direk uit die atmosfeer kan inasem en dit in ’n bruikbare produk
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie