Nuwe deurbraak in navorsing oor Cannabis-blare
Anti-oksidatief, -inflammatories en -karsinogenies
Fenoliese verbindings is gesog in die farmaseutiese bedryf vir hul anti-oksidatiewe, anti-inflammatoriese en antikarsinogeniese eienskappe en die analise beklemtoon die medisinale potensiaal van Cannabis-plantmateriaal.
Analitiese chemici van die Universiteit Stellenbosch (US) het die eerste bewyse gevind van ’n seldsame klas fenole, genaamd flavo-alkaloïede, wat in Cannabis-blare voorkom.Fenol
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie