Kolossale swartgat gekiek
Die massiewe "kosmiese hoefyster"-sterrestelsel huisves waarskynlik 'n kolossale swartgat wat 36 miljard keer die massa van ons son is – een van die grootstes wat nog ooit in die heelal gesien is, het ’n nuwe studie bevind. Wetenskaplikes het die kosmiese monster met die Hubble-ruimteteleskoop gevind deur deur 'n ligstraal te loer wat 'n "Einstein-ring" genoem word, wat 'n soort gravitasielens is. FOTO NASA/ESA


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie