Die donker kant van die maan

Mylpaal vir die mensdom
Die vier ruimtevaarders was binne 4 000 myl tot 6 000 myl van die maan se oppervlak terwyl hulle om die verste kant van die maan geswaai het en die eerste mense was wat sommige dele van die maan met hul eie oë gesien het.
Henriette Lamprecht
’n Mylpaal vir die mensdom. Só het die Amerikaanse ruimteagentskap (Nasa) die Artemis II-sending beskryf waartydens sy ruimtevaarders verder van die aarde af gevlieg het as
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer