No Image Caption

Weervooruitsigte nou op Kletskompas

Tanja Bause
Republikein se nuus- en geselsprogram Kletskompas bring vanaf volgende week Maandag vir kykers die volgende dag se weervooruitsigte vir verskeie dorpe landswyd. Kletskompas word vanaf 11:00 regstreeks op Republikein se Facebookblad uitgesaai. Kyk ook na die program by oneuptwo.com asook op DStv (285) en GOtv (25) in Namibië.

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer