Weer vir 8 Mei 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig oor die verre Suide. Elders sonnig en matig tot warm.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:27 L: 12:30 H: 19:07
WINDHOEK 08˚ 23˚ Sonnig.
RUNDU 10˚ 28˚ Sonnig.
OSHAKATI 14˚ 29˚ Sonnig.
GOBABIS 10˚ 26˚ Sonnig.
MARIENTAL 10˚ 22˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 10˚ 21˚ Sonnig.
WALVISBAAI 09˚ 22˚ Sonnig.
LUANDA 22˚ 27˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 03˚ 15˚ Sonnig.
KAAPSTAD 09˚ 19˚ Sonnig.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie