die weer
die weer

Weer vir 7 Julie 2025

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Ryp kan in die Suide, Ooste en sentrale gedeeltes voorkom.



BINNELAND: Ryp vroegoggend in die Suide, Ooste en sentrale gedeeltes, andersins sonnig en koud tot matig, maar warm tot baie warm in die Noorde.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:13 H: 13:45 L: 19:23



WINDHOEK 00 20 Sonnig.



RUNDU 05 26 Sonnig.



OSHAKATI 08 28 Sonnig.



GOBABIS 00 22 Sonnig.



MARIENTAL -1 20 Sonnig.



KEETMANSHOOP 00 19 Sonnig.



WALVISBAAI 10 25 Gedeeltelik bewolk.



LUANDA 20 27 Gedeeltelik bewolk



JOHANNESBURG 05 16 Bewolk.



KAAPSTAD 08 19 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-07-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer