Weer 6 Mei 2026
Weer 6 Mei 2026

Weer vir 6 Mei 2026

Verskaf

WEERWAAK: Ryp kan plek-plek oor die sentrale en suidelike dele voorkom.


BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koel met reën wat waarskynlik in die Suide kan voorkom. Gedeeltelik bewolk en warm met moontlike reën oor die Zambezistreek. Elders mooiweer en koel tot warm.


KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met reën wat in die Suide kan voorkom. Elders gedeeltelik bewolk met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:34 L: 11:34 H: 18:10


WINDHOEK         03˚  16˚   Sonnig.

RUNDU             16˚  26˚   Sonnig.

OSHAKATI          13˚  24˚   Sonnig.

GOBABIS           05˚  16˚   Sonnig.

MARIENTAL         06˚  16˚   Sonnig.

KEETMANSHOOP    07˚  16˚   Sonnig.

WALVISBAAI         16˚  20˚   Sonnig.

LUANDA            22˚  27˚   Bewolk.

JOHANNESBURG     03˚  13˚   Sonnig.

KAAPSTAD          12˚  19˚   Bewolk.

Kommentaar

Republikein 2026-06-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer