Weer vir 5 Oktober 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk met warm tot baie warm toestande oor die oostelike helfte van die land. Elders sonnig en warm. Matige tot sterk winde word in die oggend oor die suidooste van Namibië verwag, met sterk suidwestelike tot westelike winde oor die westelike binneland in die middag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 05:11 H: 11:42 L: 18H03
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 09˚ 26˚ Sonnig.
RUNDU 17˚ 34˚ Sonnig.
OSHAKATI 19˚ 35˚ Sonnig.
GOBABIS 15˚ 25˚ Sonnig.
MARIENTAL 13˚ 29˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 16˚ 32˚ Sonnig.
WALVISBAAI 12˚ 22˚ Gedeeltelik bewolk.
LUANDA 21˚ 25˚ Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 10˚ 21˚ Gedeeltelik bewolk.
KAAPSTAD 13˚ 20˚ Sonnig.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie