Weer vir 5 Mei 2022
WEERWAAK: Ooswind-toestande sal oor die Namib en kus voortduur, terwyl koue, arktiese lug vanaf die naweek oor die Suide sal inbeweeg.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Noorde, andersins sonnig en warm tot baie warm.
KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met sandstorm in die Noorde.
GETYE BY WALVISBAAI: H 05:35 L 11:34 H 18:08
GOBABIS 09° 28° sonnig
KATIMA MULILO 09° 27° gedeeltelik bewolk
KEETMANSHOOP 14° 29° sonnig
MARIENTAL 15° 34° sonnig
OPUWO 10° 30° sonnig
OSHAKATI 14° 29° gedeeltelik bewolk
RUNDU 12° 28° gedeeltelik bewolk
WALVISBAAI 15° 33° sonnig
WINDHOEK 09° 26° sonnig

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie