Weer vir 18 Desember
WEERWAAK: Swaar neerslae word Dinsdag in die Zambezi verwag. Hittegolftoestande word vandeesweek in die Suide, Weste en die noordwestelike streke verwag.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in die sentrale noordelike streke,
Otjozondjupa, Omaheke, Kavango en Zambezi, andersins sonnig en baie tot bloedig warm. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 07:26 L: 13:42 H: 19:53
GOBABIS 25° 34° meestal bewolk
KATIMA MULILO 21° 31° ligte donderbuie
KEETMANSHOOP 19° 37° bewolk
MARIENTAL 24° 37° bewolk
OPUWO 23° 35° bewolk
OSHAKATI 23° 34° meestal bewolk
RUNDU 21° 31° ligte donderbuie
WALVISBAAI 16° 21° winderig
WINDHOEK 22° 34° gedeeltelik bewolk
LUANDA 25° 28° donderbuie
JOHANNESBURG 19° 28° gedeeltelik bewolk
KAAPSTAD 16° 22° Winderig

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie