Weervoorspelling
Weervoorspelling

Weer vir 15 April 2026

Verskaf

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die sentrale Noorde, Noordooste en oostelike dele, elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm. Winderige toestande word langs die westelike en verre suidelike dele verwag.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:01 H: 14:20 L: 20:08


WINDHOEK    12˚ 24˚ Sonnig.

RUNDU       17˚ 30˚ Gedeeltelik bewolk.

OSHAKATI     18˚ 29˚ Sonnig.

GOBABIS      14˚ 26˚ Sonnig.

MARIENTAL    13˚ 26˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 13˚ 25˚ Sonnig.

WALVISBAAI    14˚ 21˚ Sonnig.

LUANDA       25˚ 30˚ Gedeeltelik bewolk met donderbuie.

JOHANNESBURG 12˚ 20˚ Gedeeltelik bewolk met donderbuie.

KAAPSTAD      11˚ 21˚ Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2026-04-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer