Weer vir 12 Oktober 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm, met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die sentrale dele. Elders gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie plek-plek, behalwe in die verre noordoostelike dele. Sterk winde word oor die suidelike helfte van die land verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met ligte oggendbuie oor die noordelike en sentrale kusgebiede. Elders gedeeltelik bewolk met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:52 H: 16:16 L: 22:14
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 17˚ 25˚ Gedeeltelik bewolk.
RUNDU 19˚ 35˚ Gedeeltelik bewolk.
OSHAKATI 22˚ 33˚ Gedeeltelik bewolk.
GOBABIS 20˚ 31˚ Gedeeltelik bewolk.
MARIENTAL 21˚ 31˚ Gedeeltelik bewolk.
KEETMANSHOOP 23˚ 35˚ Gedeeltelik bewolk.
WALVISBAAI 11˚ 21˚ Sonnig.
LUANDA 21˚ 26˚ Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 14˚ 29˚ Sonnig.
KAAPSTAD 12˚ 17˚ Reën


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie