No Image Caption

Weer vir 11 Desember 2025

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie in die noordelike en suidelike gebiede, maar wydverspreid in die sentrale dele.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met geïsoleerde donderbuie in die sentrale noordelike dele.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 08:32 L: 15:02 H: 21:05

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 17˚ 30˚ Donderbuie.

RUNDU 19˚ 32˚ Donderbuie.

OSHAKATI 20˚ 30˚ Donderbuie.

GOBABIS 19˚ 33˚ Reën.

MARIENTAL 20˚ 33˚ Ligte reën.

KEETMANSHOOP 19˚ 33˚ Gedeeltelik bewolk.

WALVISBAAI 16˚ 25˚ Gedeeltelik bewolk.

LUANDA 24˚ 28˚ Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 13˚ 23˚ Gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD 16˚ 26˚ Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer