Photo Caption
Photo Caption

Weer 9 September 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie en reën moontlik plek-plek oor die Kunene, Omusati, Oshana, Ohangwena, Erongo, Otjozondjupa, Khomas en Hardapstreek, maar baie warm in die Suide.

 

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik. Verspreide donderbuie en reën moontlik plek-plek oor die sentrale en noordelike dele


GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:10 H: 14:32 L: 20:37 


WINDHOEK      13˚   26˚  Bewolk.

RUNDU          19˚   30˚  Sonnig.

OSHAKATI       17˚   25˚  Bewolk.

GOBABIS        17˚   28˚  Sonnig.

MARIENTAL      17˚   31˚  Bewolk.

KEETMANSHOOP 16˚   32˚  Bewolk.

WALVISBAAI     13˚   23˚  Bewolk.

LUANDA         20˚   23˚  Bewolk.

JOHANNESBURG 07˚   22˚  Bewolk.

KAAPSTAD       12˚   21˚ Sonnig.



Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer