Photo Caption
Photo Caption

Weer 9 Oktober 2026

-

WEERWAAK: Matige tot swaar neerslae kan moontlik die naweek oor die sentrale hoogland, asook die noordwestelike, oostelike en suidoostelike dele voorkom.


BINNELAND: Mooiweer en warm in die verre westelike en suidelike dele. Elders gedeeltelik bewolk en warm, met geïsoleerde tot verspreide donderbuie oor die sentrale hoogland en die noordelike en oostelike dele.

 

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig, met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:23 H: 14:44 L: 20:49


WINDHOEK      21˚   30˚  Bewolk.

RUNDU          23˚   34˚  Bewolk.

OSHAKATI       23˚   35˚  Bewolk.

GOBABIS        22˚   33˚  Reën.

MARIENTAL      21˚   35˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 19˚   35˚  Sonnig.

WALVISBAAI     15˚   20˚  Sonnig.

LUANDA         11˚   18˚  Bewolk.

JOHANNESBURG 16˚   30˚  Sonnig.

KAAPSTAD       11˚   18˚ Sonnig.



Kommentaar

Republikein 2026-10-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer