die weer
die weer

Weer 9 Junie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeelte bewolk en baie koud in die Suide met ryp, andersins gedeeltelik bewolk en koud tot matig met ryp, maar sonnig en baie warm in die verre noorde.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met miskolle. Buie word in die Suide verwag.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:27 H: 14:41 L: 20:21

WINDHOEK 00 16 Sonnig.



RUNDU 07 23 Sonnig.



OSHAKATI 10 28 Sonnig.



GOBABIS -1 18 Sonnig.



MARIENTAL -3 14 Sonnig.

KEETMANSHOOP -2 12 Gedeeltelik bewolk.



WALVISBAAI 06 18 Gedeeltelik bewolk.



LUANDA 20 29 gedeeltelik bewolk



JOHANNESBURG 01 13 gedeeltelik bewolk



KAAPSTAD 06 16 gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-06-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer