Weer 9 Julie 2026
Weer 9 Julie 2026

Weer 9 Julie 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm oor die verre Suidweste. Elders sonnig en warm tot baie warm.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle oor die suidelike kus, maar sonnig en warm tot baie warm oor die noordelike en sentrale kus.


GETYE BY WALVISBAAI: L: 04:16 H: 10:34 L: 16:24


WINDHOEK       08˚  25˚  Sonnig.

RUNDU           09˚  26˚  Sonnig.

OSHAKATI        12˚  28˚  Sonnig.

GOBABIS         07˚  23˚  Sonnig.

MARIENTAL       08˚  24˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP  09˚  25˚ Sonnig.

WALVISBAAI       19˚  32˚  Sonnig.

LUANDA          19˚  24˚ Bewolk.

JOHANNESBURG   07˚  19 ˚  Sonnig.

KAAPSTAD        13˚  16˚  Bewolk.


Kommentaar

Republikein 2026-07-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer