Photo Caption
Photo Caption

Weer 8 September 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm oor die noordelike en sentrale dele met enkele donderbuie en reën moontlik oor die Kunene, Omusati, Oshana, Oshikoto, Ohangwena en Otjozondjupa, maar sonnig in die Suide.

 

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI:  L: 07:27 H: 13:51 L: 19:56


WINDHOEK      12˚   29˚  Sonnig.

RUNDU          18˚   34˚  Sonnig.

OSHAKATI       16˚   34˚  Sonnig.

GOBABIS        13˚   31˚  Sonnig.

MARIENTAL      12˚   30˚  Sonnig.

KEETMANSHOOP 15˚   29˚  Sonnig.

WALVISBAAI     16˚   20˚  Sonnig.

LUANDA         21˚   25˚  Bewolk.

JOHANNESBURG 09˚   16˚  Bewolk.

KAAPSTAD       16˚   20˚ Sonnig.



Kommentaar

Republikein 2026-09-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer