No Image Caption

Weer 8 Julie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en matig in die Suide. Elders sonnig en warm, maar baie warm op plekke in die Noorde.



KUS: Sonnig en warm met sandstorms wat kan voorkom.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:54 H: 14:26 L: 20:07



WINDHOEK 03 24 Sonnig.

RUNDU 06 27 Sonnig.

OSHAKATI 08 28 Sonnig.

GOBABIS 05 25 Sonnig.

MARIENTAL 06 22 Sonnig.

KEETMANSHOOP 05 20 Sonnig.

WALVISBAAI 10 26 Sonnig.

LUANDA 19 25 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 01 16 Sonnig.

KAAPSTAD 07 18 Gedeeltelik bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-07-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer