Weer 8 Desember 2025
WEERWAAK: Swaar donderstorms en reën word oor die noordelike, noordwestelike en noordoostelike dele verwag met kitsvloede wat kan voorkom.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Noorde met wydverspreide donderbuie en reën, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met verspreide donderbuie buiten in die verre suidweste.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:38 L: 11:38 H: 18:08
VOORUITSIGTE
WINDHOEK 16˚ 26˚ Bewolk.
RUNDU 19˚ 27˚ Bewolk.
OSHAKATI 19˚ 25˚ Sonnig.
GOBABIS 19˚ 30˚ Sonnig.
MARIENTAL 20˚ 35˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 21˚ 36˚ Sonnig.
WALVISBAAI 17˚ 23˚ Sonnig.
LUANDA 23˚ 29˚ Gedeeltelik bewolk.
JOHANNESBURG 14˚ 24˚ Gedeeltelik bewolk.
KAAPSTAD 16˚ 26˚ Sonnig.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie