Weer 8 April 2026
Weer 8 April 2026

Weer 8 April 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie in die verre sentrale Noorde, met geïsoleerde buie in die Hardap- en ||Kharasstreek. Elders gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie plek-plek.


KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie wat aan die sentrale kus kan voorkom.


GYE BY WALVISBAAI: H: 06:27 L: 12:30 H: 19:07


WINDHOEK         16˚  27˚   Sonnig.

RUNDU             17˚  29˚   Sonnig.

OSHAKATI          18˚  28˚   Reën.

GOBABIS           18˚  31˚   Sonnig.

MARIENTAL         19˚  32˚   Reën.

KEETMANSHOOP    18˚  32˚   Reën.

WALVISBAAI         15˚  24˚   Sonnig.

LUANDA            25˚  30˚   Sonnig.

JOHANNESBURG     11˚  21˚   Bewolk.

KAAPSTAD          17˚  28˚   Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2026-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer