Weer 7 Julie 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm oor die verre Noordooste. Elders sonnig en warm tot baie warm. 


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle. Sandstorms is moontlik langs die noordelike en sentrale kus.


GETYE BY WALVISBAAI: L:08:26 H: 14:05 L: 20:34


WINDHOEK       08˚  23˚  Sonnig.

RUNDU           09˚  27˚  Sonnig.

OSHAKATI        11˚  29˚  Sonnig.

GOBABIS         07˚  26˚  Sonnig.

MARIENTAL       08˚  27˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP  12˚  27˚ Sonnig.

WALVISBAAI       14˚  24˚  Sonnig.

LUANDA          20˚  24˚ Sonnig.

JOHANNESBURG   06˚  20˚  Sonnig.

KAAPSTAD        13˚  17˚  Bewolk.



Kommentaar

Republikein 2026-07-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer