No Image Caption

Weer 6 Oktober 2025

Iréne-Mari van der Walt
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm to baie warm in die Suide met donderbuie in die suidooste, elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, maar matig in die Noorde.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:28 H: 14:52 L: 21:32



VOORUITSIGTE



WINDHOEK 19° 32° Gedeeltelik bewolk.



RUNDU 20° 37° Sonnig.



OSHAKATI 17° 38° Sonnig.



GOBABIS 18° 38° Gedeeltelik bewolk.



MARIENTAL 05° 27° Gedeeltelik bewolk.



KEETMANSHOOP 05° 27° Sonnig.



WALVISBAAI 08° 22° Sonnig.



LUANDA 22° 28° Sonnig en warm.



JOHANNESBURG 11° 26° Bewolk en warm met reënbuie.



KAAPSTAD 10° 18° Bewolk en matig met reënbuie.

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer