Photo Caption
Photo Caption

Weer 6 November 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, met enkele tot geïsoleerde donderbuie en ligte reën oor die streke van Ohangwena, Oshikoto, Kavango-Wes- en -Oos-, Otjozondjupa en Omaheke. Gedeeltelik bewolk en warm met moontlike ligte reën vroegoggend oor die verre suidwestelike en suidelike dele.


KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig, met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 07:22 L: 13:43 H: 19:54


WINDHOEK      23˚   34˚  Sonnig.

RUNDU          24˚   36˚  Bewolk.

OSHAKATI       26˚   38˚  Sonnig.

GOBABIS        24˚   35˚  Sonnig.

MARIENTAL      23˚   37˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 18˚   31˚  Sonnig.

WALVISBAAI     15˚   21˚  Sonnig.

LUANDA         24˚   28˚  Bewolk.

JOHANNESBURG 15˚   30˚  Sonnig.

KAAPSTAD       13˚   19˚ Bewolk.



Kommentaar

Republikein 2026-11-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer