Weer 6 Maart 2026

Eva Rittmann

WEERWAAK: Donderstorms kan oor die verre noordoostelike streke voorkom.


BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die verre noordoostelike streke. Elders sonnig en warm.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle.


GETYE BY WALVISBAAI:  H: 05:07 L: 11:04 H: 17:21


WINDHOEK         16˚  30˚   Sonnig.

RUNDU             20˚  31˚   Bewolk.

OSHAKATI          20˚  31˚   Sonnig.

GOBABIS           22˚  33˚   Sonnig.

MARIENTAL         20˚  32˚   Sonnig.

KEETMANSHOOP    15˚  31˚   Sonnig.

WALVISBAAI         14˚  24˚   Sonnig.

LUANDA            24˚  30˚   Sonnig.

JOHANNESBURG    14˚   18˚   Bewolk.

KAAPSTAD          14˚   23˚   Bewolk.



Kommentaar

Republikein 2026-03-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer