Weer 6 Februarie 2026
WEERWAAK: Swaar reën word in Kunene en ||Kharas verwag met kitsvloede plek-plek.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreide donderbuie in die noordweste en ||Kharasstreek.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met ligte buie wat in die Suide kan voorkom.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:10 L: 12:12 H: 18:37
WINDHOEK 19˚ 30˚ Bewolk.
RUNDU 20˚ 30˚ Sonnig.
OSHAKATI 21˚ 32˚ Bewolk.
GOBABIS 21˚ 34˚ Sonnig.
MARIENTAL 20˚ 35˚ Reën.
KEETMANSHOOP 21˚ 34˚ Sonnig.
WALVISBAAI 15˚ 25˚ Sonnig.
LUANDA 24˚ 30˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 15˚ 31˚ Sonnig.
KAAPSTAD 16˚ 27˚ Sonnig.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie