Weer 6 Augustus 2026
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig oor die suidwestelike dele. Elders sonnig en warm tot baie warm, maar baie warm op plekke in die Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 02:17 H: 08:35 L: 14:23
WINDHOEK 10˚ 24˚ Sonnig.
RUNDU 12˚ 28˚ Sonnig.
OSHAKATI 12˚ 29˚ Sonnig.
GOBABIS 10˚ 30˚ Sonnig.
MARIENTAL 09˚ 26˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 09˚ 25˚ Sonnig.
WALVISBAAI 10˚ 24˚ Sonnig.
LUANDA 18˚ 22˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 08˚ 22˚ Sonnig.
KAAPSTAD 06˚ 16˚ Bewolk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie