Weer 5 November 2026
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm oor die Namib. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die sentrale noordelike, noordoostelike en sentrale oostelike dele.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik. Stofstorms kan moontlik langs die sentrale kus voorkom.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 06:41 H: 13:03 L: 19:18
WINDHOEK 23˚ 36˚ Sonnig.
RUNDU 24˚ 39˚ Bewolk.
OSHAKATI 25˚ 40˚ Sonnig.
GOBABIS 24˚ 36˚ Reën.
MARIENTAL 24˚ 40˚ Sonnig.
KEETMANSHOOP 23˚ 37˚ Sonnig.
WALVISBAAI 14˚ 25˚ Sonnig.
LUANDA 24˚ 28˚ Bewolk.
JOHANNESBURG 22˚ 31˚ Bewolk.
KAAPSTAD 15˚ 20˚ Bewolk.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie