Weer 30 April 2026
Weer 30 April 2026

Weer 5 Mei 2026

-

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot baie warm. 'n Paar buie en reën word op plekke in die verre ||Karasstreek verwag. Winderige toestande duur voort oor die binneland.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle in die oggend. Buie in die aand is moontlik oor die verre suidelike kus.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:02 L: 11:01 H: 17:33


WINDHOEK         10˚  20˚   Sonnig.

RUNDU             16˚  31˚   Sonnig.

OSHAKATI          20˚  30˚   Sonnig.

GOBABIS           14˚  26˚   sonnig

MARIENTAL         10˚  20˚   sonnig

KEETMANSHOOP    10˚ 16˚   sonnig.

WALVISBAAI         11˚  18˚   Sonnig.

LUANDA            22˚  28˚   gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG     07˚  18˚   gedeeltelik bewolk.

KAAPSTAD          11˚  18˚   Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2026-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer