die weer
die weer

Weer 5 Desember 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die ||Kharasstreek. Elders is dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreide donderbuie plek-plek in die noordelike dele.

KUS: Meestal sonnig en warm in die Suide. Elders gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 03H23 L: 09H14 H: 15H36

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18˚ 35˚ Reën.

RUNDU 19˚ 37˚ Bewolk.

OSHAKATI 20˚ 37˚ Sonnig.

GOBABIS 19˚ 38˚ Bewolk.

MARIENTAL 20˚ 38˚ Bewolk.

KEETMANSHOOP 19˚ 38˚ Sonnig.

WALVISBAAI 14˚ 25˚ Bewolk.

LUANDA 24˚ 28˚ Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 12˚ 23˚ Bewolk.

KAAPSTAD 14˚ 26˚ Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-12-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer