Photo Caption
Photo Caption

Weer 4 September 2026

-

WEERWAAK: Nat en koue toestande kan moontlik plek-plek oor die suidelike dele voorkom.


BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met reënbuie moontlik oor die ||Karas- en Hardapstreek. Elders matig tot warm, maar warm tot baie warm plek-plek oor die Noorde. Mistige toestande word aanvanklik langs die westelike en suidelike dele verwag. Winderige toestande sal voortduur.

 

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: H: 08:12 L: 14:05 H: 20:47 


WINDHOEK      05˚   19˚  Sonnig.

RUNDU          19˚   31˚  Sonnig.

OSHAKATI       14˚   30˚  Sonnig.

GOBABIS        08˚   18˚  Sonnig.

MARIENTAL      06˚   17˚  Sonnig.

KEETMANSHOOP 05˚   16˚  Bewolk.

WALVISBAAI     08˚   16˚  Sonnig.

LUANDA         18˚   23˚  Bewolk.

JOHANNESBURG 08˚   24˚  Bewolk.

KAAPSTAD       12˚   22˚  Sonnig.



Kommentaar

Republikein 2026-11-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer