No Image Caption

Weer 4 September 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en warm in die ||Kharasstreek. Elders sonnig en warm tot baie warm. Winderige toestande kan oor die binneland voorkom.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 13:42 L: 19:37 H: 01:57



WINDHOEK 15 35 Sonnig.

RUNDU 15 37 Sonnig.

OSHAKATI 16 37 Sonnig.

GOBABIS 12 33 Sonnig.

MARIENTAL 13 32 Sonnig.

KEETMANSHOOP 11 31 Sonnig.

WALVISBAAI 09 19 Sonnig.

LUANDA 18 25 Gedeeltelik bewolk.

JOHANNESBURG 12 27 Sonnig.

KAAPSTAD 11 22 Sonnig.

Kommentaar

Republikein 2025-09-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer