Photo Caption
Photo Caption

Weer 4 November 2026

-

WEERWAAK: Hittegolftoestande sal vir die volgende paar dae oor die meeste plekke in die binneland voorkom.


BINNELAND: Sonnig en warm oor die westelike, suidwestelike en die verre suidelike dele. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, met enkele donderbuie oor die suidelike, oostelike en noordelike dele, asook die sentrale hooglande.


KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik.


GETYE BY WALVISBAAI: L: 05:50 H: 12:16 L: 18:36



WINDHOEK      20˚   35˚  Sonnig.

RUNDU          24˚   42˚  Sonnig.

OSHAKATI       24˚   39˚  Sonnig.

GOBABIS        23˚   38˚  Sonnig.

MARIENTAL      21˚   39˚ Sonnig.

KEETMANSHOOP 20˚   38˚  Sonnig.

WALVISBAAI     15˚   24˚  Sonnig.

LUANDA         24˚   28˚  Sonnig.

JOHANNESBURG 16˚   29˚  Bewolk.

KAAPSTAD       15˚   24˚ Bewolk.



Kommentaar

Republikein 2026-11-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer